Militêre-Styl Geakkrediteerde Opleidingsinstansie
MILITES DEI AKADEMIE by Witrivier is ‘n militêre-styl geakkrediteerde opleidingsinstansie wat verantwoordelikheid, leierskap, fiksheid, etiese waardes en respek vir tradisie by sy studente kweek. Die kursusse by Milites Dei Akademie het ‘n magdom voordele en rus die student toe met waardevolle lewensvaardighede. Die kursusse is geskik as ‘n oorbruggingsjaar of as blote avontuur, maar voorsien […]