Militêre-Styl Geakkrediteerde Opleidingsinstansie

Milites Dei Akademie

Milites Dei Akademie

MILITES DEI AKADEMIE by Witrivier is ‘n militêre-styl geakkrediteerde opleidingsinstansie wat verantwoordelikheid, leierskap, fiksheid, etiese waardes en respek vir tradisie by sy studente kweek.

Die kursusse by Milites Dei Akademie het ‘n magdom voordele en rus die student toe met waardevolle lewensvaardighede. Die kursusse is geskik as ‘n oorbruggingsjaar of as blote avontuur, maar voorsien deeglike opleiding in die sekuriteitsbedryf. In die meeste gevalle word studente reeds deur werknemers gewerf nog voordat die kursus voltooi is.

Lewensvaardighede

Lewensvaardighede

Vir persone sonder matriek bied die Akademie die PSIRA- en SASSETA-kwalifikasies aan – die Nasionale Sertifikaat in Algemene Sekuriteitspraktyke en die Verdere Onderwys- en Opleidingsertifikaat in Spesialis Sekuriteitspraktyke wat op dieselfde vlak as matriek is.

Geakkrediteerde Kwalifikasies

Geakkrediteerde Kwalifikasies

Milites Dei Akademie maak ook voorsiening vir gegradueerdes en skoolverlaters wat nog nie werk het nie, met ‘n drie-maande kursus wat jou as Spesialis Agent oplei.

Verander JOU Lewe

Verander JOU Lewe

Facebook Comments