Milites Dei Akademie op RSG

Milites Dei Akademie op RSG

Milites Dei Akademie gaan op RSG uitgesaai word in Maart 2020. Die tye word aangedui op die foto onder.
MILITES DEI AKADEMIE buite Witrivier is ‘n militêre-styl opleidingsinstansie wat verantwoordelikheid, leierskap, fiksheid, etiese waardes by sy studente kweek.
Die kursusse is geskik as oorbruggingsjaar of blote avontuur, maar voorsien deeglike opleiding in die sekuriteitsbedryf en is PSIRA- en SASSETA-geakkrediteerd. Studente word meestal deur werknemers gewerf nog voordat die kursus voltooi is.
Vele MDA alumni kan getuig van hul ervaringe en suksesse tydens hul opleiding en daarna.
Kontak Milites Dei Akademie by 0814788018 of 0137490004. Jy kan ook die kampusbestuurder, Amareza kontak by amareza@militesdei.com.

Milites Dei Akademie op RSG

Milites Dei Akademie op RSG

Facebook Comments