Studeer Verder

Studeer Verder

Studeer verder by Milites Dei Akademie.

Die voordele van begin by die akademie die einde van November 2019:

(1.) U sal in 2020 in ‘n nuwe loopbaan / lewe wees.

(2.) U betaal steeds die pryse van 2019.

(3.) U sal ‘n rang kry teen die tyd dat die groot getal studente in Jan 2020 aankom.

MAAR as u eers in 2020 kan begin, moet u, u klasgeld teen 3o November 2019 betaal, want dan kwalifiseer u vir die pryse van 2019. Op 1 Desember 2019 styg die pryse met 10%.

 

Studeer Verder

Studeer Verder

Facebook Comments