Klaar met Skool
As jy die tiepe mens is wat hou van aksie, opwinding en fiksheid, dan is Milites Dei Akademie die plek vir jou.

Saam met die aksie, opwinding en fiksheid kry jy ook kwalifikasies. So as jy nou nie êrens anders gaan studeer nie en as jy dalk bekommerd is om ‘n werk te hê eendag, sluit by ons aan. By ons gaan jy uitstap met al die genoemde voordele. Ons kan nie baie studente inneem nie as gevolg van die feit dat ons vir elke student ‘n werk moet kry en dit maak ons ‘n uiterse elite eenheid, daarom skryf nou in vir 2017 om te verseker jy kry wel ‘n plek by ons.
Leave a Reply
Want to join the discussion?Feel free to contribute!