Verander jou Lewe

Verander jou Lewe

Verander jou Lewe

Mark Waldman en Andrew Newberg het ’n boek geskryf, Words can change your brain. Die skrywers meen dat wanneer jy negatiewe dinge sê of daarna luister, dit jou negatief beinvloed…dit kan jou angstiger, meer geïrriteerd en agterdogtiger maak (sien ook https://www.psychologytoday.com/blog/words-can-change-your-brain).

Milites Dei Academy is die Elite Akademie waar jy jou lewe kan verander. As jy droom oor ‘n goeie en positiewe toekoms met genoeg geld dan klop jy nou aan die regte deur. Jy is al een wat jou lewe kan verander maar ons help jou met uitsluitlik dit terwyl jy by ons studeer. Nie net is dit militêre styl opleiding nie maar die uiteinde is dat ons jou help om ‘n werk te kry. Jy gaan nou geld uitlê vir kwalifikasies maar jy gaan dit vir die res van jou lewe oor en oor terug maak.

Ons bied vir jou meer as 25 geakkrediteerde kwalifikasies om die droom te bewaarheid asook positiewe emotionele brein briljansie.

Kyk ook na ons Facebook publikasies (kyk na almal) om te sien wat wag vir jou wanneer jy by die Elite Eenheid inskryf – https://www.facebook.com/Milites-Dei-Academy-438222373028629/

Facebook Comments

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.