Jou Toekoms as ‘n Spesialis Sekuriteits-Operateur

Spesialis Sekuriteits-Operateur

Spesialis Sekuriteits-Operateur

Jy is nou klaar met skool, dalk nou jou matriek klaar gemaak in 2016 of dalk is jy al ‘n tydjie uit die skool uit en dalk het jy nie ‘n matriek nie. Dit alles maak nie saak nie want Milites Dei Akademie se enigste vereiste is dat jy moet klaar wees met skool en ouer as 17 jaar moet wees. Die feit is as jy van aksie hou en graag mense en hul goedere wil beskerm, dan is die Elite Akademie die plek vir jou.

Learn.Org verduidelik dat “A security specialist can be defined as anyone that specializes in the security of people, assets, etc….. You could choose to specialize in physical security, personal security, or cyber security. In some cases, you might take on a career that encompasses all three areas” (lees ook http://learn.org/articles/What_is_a_Security_Specialist.html).

In die Spesialis Sekuriteits-Operateur industrie is daar ‘n groot navraag juis omdat, nie net SA nie, maar die hele wêreld gekonfronteer word met veiligheidskwessies. Die artikel bo wys dat ‘n mens ‘n gemiddelde salaris van R800 000 per jaar kan verdien (dit is maar net so R67 000 pm).

Jy kan ook verder kyk na ons Facebookblad om te sien in watter mate is Milites Dei Akademie ernstig oor die opleiding van studente vir die industrie (sien ook https://www.facebook.com/Milites-Dei-Academy-438222373028629/notifications/).

Facebook Comments

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.