Aksievolle Kursus

Aksievolle Kursus

‘n Paar jaar gelede moes alle seuns aanmeld vir militêre diensplig, eers vir tweejaar en toe is dit verkort na ‘n jaar. Daar het die seuns manne geword. Die oumanne vandag het sulke wonderlike vaardighede geleer en dis ‘n feit dat ons almal wens dat ons jongmense ook dit in vandag se tyd kan leer. Nou ja, ‘n mens hoef nou nie te wyd loop soek vir dit nie want Milites Dei Akademie bied juis die vaardighede aan studente. Ander pluspunte is die doelgerigte opleiding en dissipline wat ingesluit word by Milites Dei Akademie se kursusse.

Aksievolle Kursus

Aksievolle Kursus

Facebook Comments

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.